Inkomstebelasting

As jy 'n gade of siviele vennoot verloor het, kan jou jaarlikse belastingtoelaes verander. Byvoorbeeld, as jy bykomende inkomste kry (bv. in die vorm van sterftevoordele of pensioenbetalings) sal jy dalk meer inkomstebelasting moet betaal. As jy die Getroude Paartjie se Toelaag gekry het, sal jy steeds geregtig wees om dit te ontvang tot die einde van die huidige belastingjaar (maw 5 April), maar nie vir enige volgende jare nie. Om hierdie redes moet jy verseker dat HMRC bewus is van die verandering in jou omstandighede. As jy die Tell Us Once Service kon gebruik, moes HMRC, DWP, Veterans UK en jou plaaslike raad ingelig gewees het.


As jy verdere advies benodig of enige vrae het, skakel ons gerus by:

0300 13 123 53